Dennegeur is ‘n familie landbou besigheid in die Elgin vallei betrokke in die produksie, verpakking, verkoeling, logistiek en bemarking van appels en pere. Die maatskappy beskik tans oor die posisie van Produksie Bestuurder in hul groeiende besigheid. Hierdie is ‘n “voete-in-die-boord” pos as assistent vir die Hoof van Produksie

Die suksesvolle persoon sal operasioneel verantwoordelikheid aanvaar vir:

  • Oesbeskerming (Plaag en onkruid beheer) op 200HA
  • Nuwe boord ontwikkelings
  • ‘n Kleiner produksie eenheid

Vereistes:

  • Goeie leierskap en passie vir die ontsluiting van potensiaal in die werksmag
  • Rekenaarvaardig
  • Kennis van MB4000 sal voordelig wees
  • Kennis van Motorola besproeiingstelsel sal voordelig wees
  • 3 Jaar toepaslike ondervinding in soortgelyke pos
  • Tersiêre kwalifikasie sal in die guns van die geskikte kandidaat tel.

E-pos u aansoekbrief en CV met verwysings na hayley@dennegeur.co.za.

Geen telefoniese navrae sal hanteer word nie.

Sluitingsdatum: 29 Mei 2020

As u nie binne 14 dae na sluitingsdatum terugvoering kry nie, moet u aansoek as onsuksesvol beskou word.

Job Category: Operations Management
Job Type: Full Time
Job Location: Elgin Valley Grabouw

Apply for this position

Allowed Type(s): .pdf, .doc, .docx