Josias Beuker is die vierde geslag op Dennegeur in die Elgin-vallei naby Grabouw in die Wes-Kaap. Onder sy leiding is die familieboerdery omskep in n appelprodusent van wereldgehalte wat uitvoervrugte lewer. Josias is een van die baanbrekers wat Suid-Afrikaanse...