Josias Beuker is die vierde geslag op Dennegeur in die Elgin-vallei naby Grabouw in die Wes-Kaap. Onder sy leiding is die familieboerdery omskep in n appelprodusent van wereldgehalte wat uitvoervrugte lewer.

Josias is een van die baanbrekers wat Suid-Afrikaanse appelbedryf help opbou het ne deregulering in die 1990’s. Die Beukes-familie is ook betrokke by verskeie ondersteunings- en ontwikkelingsprojekte wat by die boerdery geintegreer is. Daar is ook n kliniek en creche op de plaas.